Werkloosheid onder jeug 'n kruitvat wat wag om te ontplof

Loading player...
Die nuwe president van die KLCBT, prof. David Mabunda, sê hy is baie bekommerd oor die kruitvat wat die hoë werkloosheidsyfer, veral onder die jeug, in Suid-Afrika laat opebou en wat hy glo enige oomblik kan ontplof.
Hy het tydens sy inhuldigingsgeleentheid met Robin gesels.
23 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min