Bok en kie skop Innibos volgende week af

Loading player...
Bok van Blerk is op pad na die Laeveld om Donderdag, 29 Junie, saam met onder meer Appel, Elandré, Francois van Coke, Kurt Dareen en Riana Nel aan die Huisgenoot-afskopkonsert deel te neem. Hy gesels met Andri.
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min