Jan Blohm bring kuns na die Liedjiebos

Loading player...
Jan Blohm is die gaskunstenaar tydens Kuns inni Liedjiebos wat tydens die Innibos-fees aangebied word. Dans, beeldende kuns en musiekuitvoerings wat geinspireer is deur gedigte (asook voorlesing van die gedigte) is alles op die spyskaart vir hierdie debuutproduksie. Jan gesels met Ludi en Mireille.
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min