Kuns Inni Liedjiebos bied iets uniek

Loading player...
Innibos is om die draai en 'n opwindende nuwe produksie op die spyskaart is Kuns Inni Liedjiebos. Die publiek kon gedigte skryf en van hulle is gekies as inspirasie vir kunswerke en liedjies wat tydens die fees uitgestal en opgevoer sal word. Komponis Lizanne Barnard en Hilton Barnett van die Casterbridge Music Development Academy (CMDA) gesels met Andri.
21 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min