4 Eva Young beloof nuwe enkelsnit by Innibos

Loading player...
Die lede van 4 Eva Young Band is almal tussen 10 en 13 jaar oud. Hulle het in 2021 hul debuut gemaak met oorspronklike musiek en vanjaar kry die Laeveldse gehoor hulle te sien by Innibos, waar hulle hul jongste enkelsnit sal debuteer.
Caitie Rock, Johan van Rooyen, Ruben Herbst en Zandri Bezuidenhout gesels met Ludi en Mireille.
19 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min