Pumas Saterdag weer in Curriebeker-finaal

Loading player...
Die verdedigende Curriebeker-kampioene, die Airlink Pumas, is vanjaar weer in die eindstryd, na hulle die Cell C Haaie Saterdag in Durban met 26-20 geklop het.
Hulle speel Saterdag teen die Toyota Cheetahs in Bloemfontein in hul tweede Curriebeker-eindstryd ooit.
Afrigters Riaan Lamely, MJ Mentz en Corné Steenkamp gesels met Gerhardt.
19 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min