Annemarie bring vermaak na Innibos-kuierverhoë

Loading player...
Die plaaslike sangers, Annemarie White, is tydens Innibos (wat oor minder as twee weke weer in sy volwaardige formaat soos voor 2020 aangebied word) by verskeie kuierverhoë op die feesterrein te sien. Sy gesels met Charles.
16 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min