Feesvlinder verwag onnutsigheid by 'Laerskool Noord'

Loading player...
Komedie vier vanjaar hoogty by die Innibos Kunstefees.
"Laerskool Noord" het vol sale getrek tydens die Woordfees en KKNK, en die Laeveldse feesgangers kan hulle regskuif vir ’n guitige kyk na wat alles agter die swartbordgordyn gebeur.
Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, vertel vir Charles wat sy verwag.
16 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min