Al hoe meer pasiënte benodig palliatiewe sorg

Loading player...
Dr. Chris Zungu, ‘n gesinsdokter in die Laeveld, sê 'n toenemende aantal pasiënte het palliatiewe sorg nodig.
Hy sê daar is altyd iets wat jy vir ‘n pasiënt kan doen: hetsy dit met spirituele kwessies te make het of is om fisiese simptome te verlig.
Hy gesels met Amanda.
15 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min