Nellie Leeus maak rugbygeskiedenis in Mpumalanga

Loading player...
Die rugbyspanne van Laerskool Nelspruit het die naweek geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer in al vier ouderdomsgroepe as Mpumalanga Grootskole wenners gekroon te word. Afrigters van die Nellie Leeus (eerstespan), Adé Adendorff en Fourie du Plessis kuier saam met kaptein James Williams en onderkaptein Naudé Breytenbach in die ateljee.
15 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min