Innibos stalletjies vanjaar splinternuut en kleurvol

Loading player...
Vanjaar is 80% van die uitstallers by Innibos splinternuut, so feesgangers kan uitsien na nuwe aanbiedinge op die feesterrein.
Die tema by die Bosmôl is vanjaar "Karnaval".
Alison Linde vertel vir Amanda dié uitstallers kom van oral oor die land.
Boonop is die kosaanbieding vanjaar ook anders as gewoonlik.
14 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min