Innibos: Al die praktiese reëlings

Loading player...
Vanjaar is nie jou eerste Innibos fees nie, maar jy het moontlik al vergeet hoe werk die logistiek: Hoe laat maak die feesterrein se hekke oop, waar parkeer jy en wie kwalifiseer vir pensioenaris afslag?
Feesbestuurder, Andy Lubbe, en Werner Terblanche van J&M Sekuriteit, vertel vir Andri alles wat jy moet weet.
14 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min