Hoe moet beleggers in die rowwe waters van aandelebeleggings navigeer

Loading player...
Marzél Swart, welvaartsbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor hoe beleggers in die rowwe waters van aandelebeleggings kan navigeer en die lesse wat uit die huidige omgewing geleer kan word.
13 Jun 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min