My vrou se man se vrou is terug by Innibos

Loading player...
Die skreeusnaakse klug, "My Vrou se Man se Vrou", wat rekords in Suid-Afrika laat spat het, is terug op die planke by Innibos.
Phillru van Achterbergh, welbekend as Die Grotman, vertolk die rol van John Smith wat sy bestaan maak as taxibestuurder en sy twee vroue wat nie van mekaar weet nie.
Hy gesels met Charles.
13 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min