Kankerlyer poog om stamselskenkers te vermeerder

Loading player...
Robin Lewis is op 'n missie om die skenkersdatabasis van stamselle te vergroot, sodat meer mense se lewens gered kan word.
Hy gesels met Amanda oor sy eie reis met leukemie.
12 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min

Fees loods VIBE Innibos

Innibos loods vanjaar 'n nuwe projek gemik op hoërskoolleerders met 'n belangstelling in die skeppende kunste. Steven Schamrel is die projekbestuurder van VIBE Innibos.
9 Feb 10 min

Eet jouself gesond met dié groente

Die organiese groentetuin-kenner, Elzabé de Bruyn, verduidelik aan Saterdag Ontbyt die voedingswaarde van verskillende groentesoorte en waarvoor elke kleur medisinaal geëet kan word.
9 Feb 16 min