Barberton Skermsweef Ope 2023 skop af

Loading player...
Die Skermsweef Ope het gister in Barberton afgeskop en tot Saterdag spook van die land se top skermswewers dit uit vir die goud.
Willem en Mias de Klerk gesels met Ludi en Mireille oor dié sport.
12 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min