KOPSKUIF - René Bogovic

Loading player...
03.06.2023 - #Kopskuif deel die poliglot, René Bogovic, sy storie. René is ’n PhD-kandidaat in Sosiologie aan die Universiteit van Toronto en het ook ’n agtergrond in filmvervaardiging, etnografie en tale – sy drif hiervoor het hom genoop om ’n hele boel tale onder die knie te kry. Skakel in en luister hoe René gesels oor sy navorsing, oor hoe sy pad met Afrikaans gekruis het en oor hoe hy dié taal leer praat het.
3 Jun 2023 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min