Markoorsig

Loading player...
Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor die rand wat terug veg en die VSA wat die skuldplafon lig.
1 Jun 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min