Jou verbandpaaiement is nou 40% hoër as in 2021

Loading player...
Ettienne Le Roux, hoofekonoom by Rand Merchant Bank gesels oor die Reserwebank se aankondiging vandag en die rand se reaksie daarop.
25 May 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min