Die departement van arbeid wys vinniger na groot maatskappye oor hulle nie bemagtigingsteikens haal

Loading player...
Adv. Fikiswa Mcana- Bede, hoofdirekteur vir statutêre dienste by die departement van Arbeid gesels oor die proses en ondersoeke wat die regering volg met die groot maatskappye wat nie bemagtigingsteikens haal nie.
16 May 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min