Die Takatso-konsortium kan 51% van die SAL koop, maar daar is 'n baie groot maar...

Loading player...
Die Mededingingskommissie gee die groen lig vir die Takatso-SAL ooreenkoms. Gidon Novick, medestigter van Lift gesels onder meer oor die voorwaardes.
15 May 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min