Episode 6 – Hou die ligte aan
Loading player...
Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen…
Ek vind meer uit oor hoofligte en agterligte – noodsaaklike veiligheidskenmerke van enige voertuig, aangesien dit bestuurders in staat stel om te sien en gesien te word.
Skakel in elke Dinsdag, half-tien, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.