
Episode 13 – Hou jou kar aan die gang met Goldwagen
Loading player...
Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor ‘n motor se elektriese stelsel – daardie komplekse netwerk van elektriese komponente wat saamwerk om te verseker dat jou voertuig glad en doeltreffend loop.