Renergen wil gas-stasies langs SA se snelweë uitrol

Loading player...
Stefano Marani , uitvoerende hoof van Renergen gesels oor wat hierdie netwerk sal behels en of hulle beplan om die gas-stasies te kommersialiseer.
5 May 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min