Eskom wek die minste elektrisiteit in dekades op

Loading player...
Energiekundige, James Steyn gesels oor Eskom wat die minste elektrisiteit in dekades opwek en of daar erger beurtkrag in die winter sal wees.
3 May 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min