Die regering moet nóg 15 000MW se elektrisiteit van die privaatsektor koop - Ramokgopa

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die regering se reaksie op Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleem.
25 Apr 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min