Zimbabwe wil 'n digitale geldeenheid bekend stel wat aan goud gekoppel is

Loading player...
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Groep gesels oor Zimbabwe wat 'n digitale geldeenheid bekend wil stel en of dit sal werk.
24 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min