Daar kan 'n paar verrassende aankondigings uit die president se beleggingskonferensie kom

Loading player...
Jacko Maree, presidensiële beleggingsgesant gesels oor die hoeveelheid mense wat die konferensie gaan bywoon en die impak van beurtkrag op beleggingsbesluite.
12 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min