Maak dit nog sin om 28 banke te ondersoek wat skynbaar meer as 10 jaar gelede geknoei het met die wisselkoers?

Loading player...
Maya Swart, hoof regsadviseur by die Mededingingskommissie gesels oor hoe lank die proses sal wees.
5 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min