Nuwe AI-kursus kan alle ondernemings meer produktief maak

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor wat hierdie kursus behels.
27 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min