Bonuspunt vir Pumas oor Leeus

Loading player...
Die Pumas het Vrydag by Mbombela-stadion 'n bonuspuntsege van 34-27 behaal oor die Leeus.
Afrigter, Jimmy Stonehouse, sê sy span het die vrugte gepluk van die hoërisiko rugby wat hulle speel.
Hy het hul veggees en verdediging geloof.
20 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min