Alles wat jy moet weet van die nuwe minimumloon

Loading player...
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die nuwe minimumloon wat verlede week deur die departement van arbeid aangekondig is.
27 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min