Motus steur hom nie aan swakker ekonomiese toestande nie

Loading player...
Ockert Janse van Rensburg, finansiële hoof van Motus gesels oor die groep se tussentydse resultate.
21 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min