Waar gaan ons geld kry vir die regering se beloftes?

Loading player...
Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor die ramptoestand wat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede aangekondig het en wat dit beteken.
10 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min