Sanlam se navorsing wys mense moet meer op die toekoms fokus

Loading player...
Mariska Oosthuizen, bemarkingshoof van Sanlam gesels oor hulle navorsing en hoe hulle dit bloot gestel het.
3 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min