SA korrupsievlakke was in 2022 op dieselfde vlak as in 2012

Loading player...
Janine Erasmus, webwerf redakteur van Corruption Watch gesels oor Suid-Afrika se Korrupsie-persepsie-indeks.
31 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min