Zebra-vleis kan binnekort op jou bord wees

Loading player...
Angelique Myburgh van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor hoe zebras in vleisproduksie gebruik kan word.
17 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
23 Jan 10AM 18 min