Premier waarsku motoriste om die padreëls te gehoorsaam hierdie feestyd

Loading player...
Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, waarsku tydens haar feestydboodskap motoriste dat wetstoepassers enige oortreders op die paaie in Mpumalanga nie ongestraf sal laat nie.
14 Dec 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min