Gerrit Klopper - So loop die lewe

Loading player...
Müller Crauwcamp kuier vandag saam met Gerrit Klopper oor dat om 'n been te verloor, is nie die einde van die lewe nie.
11 Dec 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals

Other recent episodes

Mannestories - 18 Mei 2026

Müller Crauwcamp gesels vandag met Wally de Bruyn. Wally het ‘n serebraal gestremde dogter grootgemaak. Sy was een van ‘n tweeling. Haar 12-jaar op aarde het ‘n fenominale impak op sy lewe gemaak
17 May 28 min

Mannestories - 11 Mei 2026

Müller gesels vandag met Jan Bronkhorst wat kom vertel hoe verwerping deel was van sy groot-word jare. Sy lewe het dramaties op een dag verander toe hy ‘n Goddelike openbaring ontvang het
10 May 24 min

Mannestories - 4 Mei 2026

Baie keer word ‘n storie vertel nadat dit klaar is. Antonio s’n is in die middel van ‘n gesondheidskwessie. Dis aangrypend hoe hy elke dag se 16 teelepels bestuur.
3 May 27 min

Mannestories - 27 April 2026

Müller gesels vandag met Willem Gouws. Willem is in wese ‘n aanbiddingsleier. Deesdae maak hy agter die skerms ‘n groot verskil in ander aanbiddingsleiers
26 Apr 24 min