Mannestories

Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals
185 Episodes
1 – 20

Mannestories - 11 Mei 2026

Müller gesels vandag met Jan Bronkhorst wat kom vertel hoe verwerping deel was van sy groot-word jare. Sy lewe het dramaties op een dag verander toe hy ‘n Goddelike openbaring ontvang het
10 May 24 min

Mannestories - 4 Mei 2026

Baie keer word ‘n storie vertel nadat dit klaar is. Antonio s’n is in die middel van ‘n gesondheidskwessie. Dis aangrypend hoe hy elke dag se 16 teelepels bestuur.
3 May 27 min

Mannestories - 27 April 2026

Müller gesels vandag met Willem Gouws. Willem is in wese ‘n aanbiddingsleier. Deesdae maak hy agter die skerms ‘n groot verskil in ander aanbiddingsleiers
26 Apr 24 min
1 – 20