Willem Botes - Hoor die Heilige Gees fluister

Loading player...
Müller Crauwcamp kuier vandag saam met Willem Botes oor hoe om sensitief wees in die alledaagse lewe vir Sy inspraak
13 Nov 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals

Other recent episodes

Nog lewenslesse van Louwerens Swanepoel

Müller Crauwcamp gesels vandag weer met Louwerens Swanepoel, (wat reeds sy storie met ons kom deel het), maar daar is nog soveel lewenslesse waaruit ons kan leer
14 Jun 28 min

Van verlam tot 'n olimpiese medalje (Deel 2)

Müller Crauwcamp gesels vandag weer met Louwerens Swanepoel wat kom vertel hoe sy pad verloop het van verlam na ‘n beroerte tot 'n medalje by die Olimpiese Spele (Deel 2)
7 Jun 30 min

Van verlam tot 'n olimpiese medalje (Deel 1)

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louwerens Swanepoel wat kom vertel hoe sy pad verloop het van verlam na ‘n beroerte tot 'n medalje by die Olimpiese Spele (Deel 1)
31 May 26 min