Markoorsig

Loading player...
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand wat onder druk is, die banksektor en oor Tiger Brands se winsverslag.
2 Dec 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min