Markoorsig

Loading player...
Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by FFG gesels oor die mark wat in die groen geëindig het vandag en markte wat stil was na die VSA se vakansiedag gister.
25 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min