Rentekoerse styg met ‘n driekwart persent

Loading player...
Lullu Krugel, hoofekonoom by PWC gesels oor of daar ‘n ander opsie vir die Reserwebank op hierdie stadium is en of die toekoms dalk anders sal lyk.
24 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min