Die Johannesburgse Varsproduktemark is in 'n haglike toestand

Loading player...
Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA gesels oor hoekom die mark so haglik is, die impak op boere en wat die omvang van die impak op die informele sektor is.
8 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min