Voortrekkers vier 91ste jaar

Loading player...
Die Voortrekkers vier môre hul 91ste bestaansjaar. Lilanie de Jager en Berno Venter, kommandoleier en kommandojeugleier van die Laeveld Voortrekkers, het vir Ludi en Mireille vertel wat dié organisasie vir hulle beteken.
29 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min