Reef 10's hierdie naweek by Robbies

Loading player...
Rob Legacy se derde Reef 10's-toernooi is hier en vind Vrydag en Saterdag by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaas.
Rugby, krieket en netbal is vanjaar op die spyskaart, vertel voorsitter Charles Gates vir Ludi en Mireille.
23 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min