Silulumanzi waarsku weer oor water

Loading player...
Silulumanzi waarsku dat die voortslepende beurtkrag watertoevoer in Mbombela-munisipaliteit affekteer.
Produksie vanaf die Kanyamazane-waterwerke het beduidend afgeneem met die Pienaar-pomplyn wat van 40 ML per dag na 27 ML afgeneem het en Kanyamazane vanaf 12 ML tot 7 ML.
Aanvullings na Witrivier word ook geraak.
Woordvoerder, Richmond Jele het inwoners aangemoedig om water spaarsamig te gebruik.
13 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min