Jan Braai ontbyt vir die Laeveld JOC

Loading player...
24 September is om die draai. Jan Braai, wat natuurlik Braaidag 18 jaar gelede vir nasiebou gestig het, het vanoggend by 100.5FM ingeloer op sy warrelwindtoer. Hy braai in sewe stede binne sewe dae voor #Braaidag.
100.5FM het die Laeveld JOC genooi om saam te kom smul vir ontbyt in die boomhuis by Sonpark-sentrum, om ons waardering te wys vir hul harde werk om almal veilig en ingelig te hou tydens onluste en oproer.
5 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min