Eenmanvertoning? Ja, al is daar hoeveel karakters

Loading player...
“Hans steek die Rubicon oor” is deel van die Innibos-teaterweek wat volgende naweek in Mbombela afskop.
Regisseur Lizz Meiring en akteur Charlie Bouguenon het met Amanda gesels oor wat die gehoor te wagte kan wees van hierdie komedie.
Hans is van 1 tot 3 September in die Mbombela stadsteater te sien.
23 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min